Dinsdag 10 Julie 2018

Die span is na n baie lang rit uiteindelik terug in S.A.

Ons is die Here baie dankbaar daarvoor en verwag hulle om en by 13:00 Dv more middag terug by die Gerefoormeerde Kerk-Annlin se kerkgebou.
 
Daar sal n klein terugverwelkomingsgeleentheid wees en almal wat dit wil bywoon is baie welkom!

Ons dank die Here vir Sy genade!!