Donderdag 5 Julie 2018
Hier is n paar fotos wat die span aangestuur het toe hulle vandag by Caronne moes totsiens sê om na n ander gebedshuis te vertrek.
Bid saam dat die Here uit die rykdom van Sy mag, aan die span die krag sal gee tot volharding en geduld met blydskap (Kol. 1:11).



