Sondag 1 Julie 2018 Terugvoer van Subgroep A
Sondag. 1 Julie 2018.
Vergadering met Pastor Pilema (plaaslik) en Cloudio Nunes , Jonas asook tolk Benjamin, Sebola en ds. Attie, Hannes en Neels.
Program leespreek en goedgekeur.
09:00 kerkdiens gesamentlik met pastoor Pilema en ds. Attie.
Bybelstudie met gemeente om 14:00.
Daar het vier ander kerke se pastors ons gekontak wat saam kom die Jesus film kyk maar ook versoek dat ons in die toekoms ook kyk na ander videos wat moontlik beskikbaar kan wees in Lomwe.
Kinder aktiwiteite saam Benjamin.
Daar het n groep moeders n half uur voor aanvang van video gesing vir die gemeenskap en dit het mense gelok aangesien sy oor die mikrofoon gesing het.