LENTE IN JAPAN – NUUS VANAF ELMAR EN NADINE




Na ‘n jaar in Japan is Elmar en Nadine reeds gewoond aan sekere aspekte van die Japannese-kultuur en leefstyl.   Hulle vorder fluks met die aanleer van die taal, eetgewoontes en maak nuwe Japanese vriende.  Elmar se ouers het vir ‘n kuier na Japan gekom en moes toe weens die sluiting van SA lughawens hul verblyf in Japan verleng en die Kweekskool van die RCJ was vriendelik genoeg om hulle toe te laat om te bly.

Vir ondersteuning:  Bankbesonderhede: Missie Japan, ABSA Bank, Rek nr.4049690248, Takkode: 632005 – Verwysing: U Naam + E&N

Elmar en Nadine