Geskryf deur Elmar: Poortpos 19 Februarie 2021

 

Ons het nog net 2 maande van voltydse taalstudies oor. Ons het so paar maande gelede begin om by die oggend bidure saam met die studente uit die Japannese Bybel te lees. Ons het oorspronklik net geluister en geobserveer, maar nou kan ons saam lees. Ons moet erken dat ons elke oggend redelik op ons senuwees is. Dit is soortgelyk aan ons ervaring wanneer ons voor die gemeente in die kerk moet bid. 'n Mens voel so geïntimideerd deur die feit dat almal voor jou Japannees is. Onder andere is een van die lesse wat ons hier in Japan moes leer, die les van nederigheid. Die grootste uitdaging om uit die Japannese Bybel te lees, is die groot hoeveelheid katagana woorde, wat veral in die Ou Testament voorkom. Katagana woorde word in moderne Japannees vir leenwoorde van ander tale gebruik. Om net een voorbeeld te noem. Die naam Dawid word in Japannees geskryf as ダビデ wat uitgespreek word as "Dabide". Ten spyte van die senuweeagtigheid is dit wel wonderlik om te vorder in ons vermoë om meer direk aan kerklike aktiwiteite te kan deel neem.

 

"Sing 'n nuwe lied tot eer van die Here"

 

Die volgende berig is deur Pastor Alfredo Maganga gestuur oor die sikloon Eloise wat

Mosambiek onlangs getref het en wat buitengewone reenneerslae in SA tot gevolg gehad het:

 

Good afternoon bretheren. I hope you are all doing well by grace of God.  I'm also fine. I hereby want to share with you a miracle of God.

 

On 16th of February a big accident happened because of the cyclone. I nearly died, but the Lord saved me and my brother-in-law, Esperance's young brother. I asked him to help me to carry a bag of fertilizer NPK to my field. There was no sign of cloud or rain when we left home. Just when we arrived at the farm the wind started to blow powerfully. I could manage to move because the rain was not so bad. Then I saw the tree which was 15 meters away from where we were off loading the fertilizer moving in our direction. It was too late to move with our motorcycles. I managed to jump off but my brother-in-law could'nt. The Lord saved him when he got caught between the branches.

 

So please help me to thank God for this miracle. My medication this morning was Heb 13:1-6. The last two verses touched my heart and I shared it with my family in the evening.

 

I could'nt share this earlier, only on the 17th of February because the electricity was affected and my battery was low. I attatched the movie and the pictures.

 

Warm regards to all the friends, brothers and sisters in Christ.

 

Fernando Allfredo. Pastor missionary. Mozambique Sambezia.