Groentetuin Projek: Cyferskuil Gemeente : Uit Poortpos 5 Maart 2021

 


Die evangelisasiegroep beplan ‘n deurry aksie by die kerk op Saterdag,  27 Maart 2021 tussen 09:00 en 11:00 waartoe die gemeente genooi word om bydraes af te gee met groot dank weereens vir u ondersteuning in die verlede en nou weer!!

    Hoek en/of stut pale 2m lank

    “droppers”

    Gladde draad of “dun ski rope” 

    Skadunet en/of ogiesdraad 1.5m wyd

    Tuin gereedskap - gebruikte gereedskap sal met dank ontvang word 

    Winter groentesaad  bv kool, wortels,  spinasie, uie, “African Spinach (Samola)” Vervoer na Cyferskuil

    Hulp met die oprigting van die heining

    Raad met die kweek van groente

    Stoorplek om skenkings op te berg tot dat na Cyferskuil vervoer kan word

    ‘n Tweedehandse watertenk en plastiese pype (Daar is 'n watertenkplatform ingebou as deel van die  konstruksie van die kerkgebou.)

Persone wat graag deel wil word van hierdie uitreikaksie word hartlik uitgenooi !!   

Kontakpersoon : Retha van Graan (082 493 7035)