Besoek aan Cyferskuil 24 April 2021
Ons beplan om DV op 24 April 2021 om 08:30 by die kerk
bymekaar te
kom en die tuingereedskap te laai sodat ons 09:00 kan ry. Belangstellendes is baie welkom om saam te
kom!! Dankie vir u liefdevolle ondersteuning!! Navrae:
Retha van Graan : 082 493 7035.