Cyferskuil en warm klere en komberse versoek
CYFERSKUIL: Sendeling egpaar se yskas is al vir 'n
geruime tyd buite werking indien u dalk 'n ongebruikte yskas beskikbaar het,
skakel asb. 0824937035 - baie dankie!
WARM KLERE en KOMBERSE: Baie dankie vir u skenkings alreeds ontvang -
laat asb skenkings by kerk se ingangsportaal of skakel vir Dolla by 0828547568.